• No results found

Akademiese en verwante aangeleenthede aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys : verslag van die Sentrale Opnamekomitee van die Senaat / Potchefstroom University for Christian Higher Education

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Share "Akademiese en verwante aangeleenthede aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys : verslag van die Sentrale Opnamekomitee van die Senaat / Potchefstroom University for Christian Higher Education"

Copied!
30
0
0

Loading.... (view fulltext now)

Full text

(1)

287.

AFDELING C

KOSHUISAANG~1E3NTH3DE

(2)

288.

HOOFSTUK X

KOSHUISAANGELE3NTH:::D:S 1. INLETDING

1.1 TI Onderkomitee, bestaande uit die Rektor (Voorsitter), proff. W.N. Coetzee, J.M. Hattingh, S.J. Preller (Opname- beampte), C.?. van der Walt, J.S. van der Merwe en mnr.

C. J. H. Schutte, is deur die Sentrale O::_mamekomi tee aan- gewys om verslag te doen oor knshuisaangeleenthede aan die

~.'. U. vir C H. 0 •

1.2 Die onderkomitee het op 9 Junie vergader ten einde die veld van ondersoek te verken.

1.3 Op 10 Junie is U.1?. se koshuise besoek deur proff. Coetzee, Hattingh, Preller en Van der Walt en rnnr. Schutte en op

26 Julie die koshuise van die P.U. deur die hele komitee.

1.4

Na deeglike besprekings, op

23

Junie en

30

Augustus, is die veld van ondersoek finaal afgebaken en is die volgende komiteelede versoek om verslag te doen oor die aangeduide asj_Jekte ~

Prof. Van der Merwe l?rof. Hattingh

ifor. Schutte ~

I>rof. Van der Y!al t Prof. Coetzee

J?rof. Preller

Die aantal kosgangers en moontlike toekomstige behoeftes aan geboue.

BepalinB van toekomstige beleid t.o.v. die ligging en inrigting van l·rnshuise.

Bepaling van toekomstige beleid

t.o.v. die administrasie van koshuise.

Personeel en uitrusting.

Interne organisasie.

Samevatting.

1.5 Die voorlopige verslag is op 21 Oktober oorweeg, en nadat enkele wysigings aangebring is, is die verslag wat volg, goedgekeur.

2. DIE DOELEINDES VAN KOSHUISE 2.1 Algemene doeleindes

Die algemene doeleindes van koshuise is :

(a) om aan studente doeltreffende huisvesting te verskaf en

(b) om die funksie van die ouerwonings van die studente t.o.v. versorging te vervang.

2.2 Opvoedkundige doeleindes

Die opvoedkundige doeleindes van koshuise is ~

(a) om TI studieatmosfeer te skep en om vir doeltreffende studieleiding en -kontrole voorsiening te maak sodat studente hulle besondere roeping aan die universiteit kan volbring;

I . . · ....

o
(3)

(b) om TI gunstige opvoedingsituasie tc skep, deur ongewenste invloede sover moontlik uit te st:akel en persoonlike kontak met en positiewe leiding deur huisvaders, huis- komi tees en studenteadviseurs te versl~af, sodat die gevoel, wil en verstand van die lrnsgangers gebalanseerd en ::>:ptimaal kan ontplooi en sy ix~rsoonlikheid geinte- greed kan ont'.vikke 19

(c) om TI gunstige sosiale omgewing te skep waarin die kos- ganger , deur sy omgang met die huisvader, koshuis- personeel, huiskomitee e:i medestudente, gestimuleer

kan word tot verwerwing van korrekte menslike v2rhoudings en ontwikkellng van leierskapshoedanighE.de en besundere talente tot voordeel van die gemeenskap;

(d) om •n doeltreffende stelsal van beperkte selfbestuur daar te stel wat sal bydra tot die ontwikkeling van inisiatief en selfdissjpline met gehoorsaamheid na bo en ver21.ntwoordelikheid na onder. en

(e) 0m groeplojaliteit teenoor diA koshuis en die univer- siteit te bevorder.

3. DrE i~OSGANG3R

3 .1 Die aantal kosga~1ge~

Jaar

1953

4 5 6 7 8 9

1960

1 2

3 4 5

3.2 3.2.1

Die toename in die aantal kosgangers aan die f,U. vir C.H.O.

blyk uit die gegewens verstrek in tabel LVIX TA33L LVIX

Aantal mans- Aantal dames- Verhouding Verhou;iing kosgangers lrnsgangers manskosgangers dameskosgan-

tot manstotaal gers tot damestotaal

(1) _______

L~l---~---t~l

_______

<

tl __

216 131 .283 .575

219 134 • 262 .556

209 175 • 205 .629

208 190 • 207 .579

211 217 • 205 .631

267 225 .246 .580

286 284 .244 .613

280 324 .219 .643

308 379 .233 .656

338 423 • 235 .621

312 462 • 204 .624

380 490 .242 .630

Prog:g,ose van toekomstig~antal kosgangers

Die Lepartement Statistiek van hierdie Universiteit is voorsien van bg. tabel asook van die aantal ingeskrewe

studente oor die jare

1950 - 1965

7 met die versoek om dit statisties te verwerk en afleidings7 met die nodige voorbehoude, daaruit te maak. Die waarnemende hoof

1. Gegewens i~ van die Admini3trasie verkry (soos op 30 Junie

1965).

(4)

_______ _,__ ___ r-+---~-,___ -~--__.:_ __ :._

-+-·-+--~- -~-.-f---~~~- i_ ... -1-_~~--- -·----1'--+--+----.--+---·-'-··-~ -+--.--·-<-·---- ~---~~--t--+---;------+--- __ _.;._~~ ~-··--t----~---~ -+---- ---· --- ·- --~-+-.,.---1---"--..,.--- ---.---+--~- - - . .,..._..,_

' ;.... "" .. • a · · • - & a . . - - ,.., a .II ... - ....1.. ' ;. . - - ...___,__ - t ---+----~-~-t"----·--•-·-+ .._ __

=~-:-=-=-~~-~~ +-·:~=:::~---~-====-~-=~:~~:::_::~:~

:» -"

•~··n~~~_;;:; •• ~:;~=~-~==-~-=-~ ~=~~~== -·---~.~-

---.--+---~-+--+---+--.---+-.,.-~---:- ---+--""'j-~---:-- , , , .,._~ >---4---t--+-:- ___ ..__~ · ! I ; ,-~ -~~] ~~~ ·----r-t·-+---+-+---r--~---1---•---.

---~-~-•·-- I ---·---+---.---..-- --...----...--.----.- [ ---~·----t---:-- ----+-+-.---.---·---..___-•----...,...-.-...--~---...____, -.--_,._-.---r--- : --r-...----~ ..---.-.... ·--... -- __._ ... ____,_ .... ~ __,_ -...----.---. -- -

---~.-. ... · -~·----.-~-~ ~~--+--T--+-t---+--+- : : ! i ; i -i-~--.,.~ ·~----

:

---=-:--::: .. -. ~ --~-·~i---.-..--__..._ _ _ ___. ___ ~--~-+--+---,_j.--'---•- -t---+~O--•·-i--+---+--, • 1 : ' · • • ;-+--: I _ _c _ _;__....__._,·. ' - · . ' -__:___, ,'--~~- . i . . • ---~-'·--. : -~ --~---• ·---··'--+-- ___ .... __ --~-•- -- - ----+~---~---...--~__,.- ·--•-.---.. -~---... -~-+--··-·· _,,_..._:+---:---~+--.... -+-~;--..-- -·~· :---..--+~-~-~~---: : ·~ ' - - - T · ~----~ - - ~ - -~ - --,..··-<;----•••

..---~- ---~---+-______ ___,._ ... ~ _ _,,_ ---.-.~ ( I . ( ' ' ', , --- ... --~-..._ - __ _._ _ _ _ _ ·~--·

--~-.,..._ ---- ·-----~---...- ~-1----. ----,..- ...,_ ---...----~-~--..---,_-_.--~-~~~- -~_-_:_----""'· __ ----+---.--:-..,-_-... _-:-~->~-.. ----·~-:_-_,+_-.,..-_-:.-:·-~.,..· _,__· _,:_._-~....,,_~--f-~~~i---~~-+-~-~~+-_ ____._~ ~--'~-..-~ .__.:_-~- ---=-~=--~ -~~~---- -.-·-~-··-=-=-~--~ ____ -_·:-_--~~---.·__ I

---~~-- - - - - - - - - - . - - . _______ -.-_,··_-_-_ -·---· - - 1,

--- --·...--- - ... -- . -· ·-·---- - ... __..,... ... _.__ -- -· - ~+-- ----r---·---~- ---r--~-- --+---:-~ -r--+-->-~--~·- -...-+---;----~-+-t-~-.:..~~----;-- -..--1---.--.---~ ~ ... ....,. .. -.+--- ... .. -- - - .

--->---~~----__ ,_, ______ ,.... _ _..__ ~-+-+-~-+---,t---'---~+--<-+- ~- --<---+----•---+-+----~-~~--- ---·-~--' ----1

----·--- -:---.... ---+--- ~~~--+__._----+- ~+--+--!---+~--<-+---~._.,~_... __ +-~+-··~~~-~-.,;__--.---·-,--•. -+--- -...---·,---.---.---.... ·----~-+--·--·-.-~-i--- ---.. ·----~---·---.---

~-1---.... - - -

+---

~----

_,__ ...

,_~~-+--~- .,.._,.._,__,_,_,_,._,_~--,-+--+-~....,-·--+---+-... -+-~+-.-;,___ ... ___ ~~ ... -~ ... . ---~---r---t---<--~--~--t---+---______...__t--~-'----<-_,._~-~--

t ,OO

i

_f .•••

---~-- ~: ~= =~~-~;~~~;~=-. :~:~~~~~~i~

__,...___ ...

--~~----·-- -..---~~+----1-- ~-,--~~~- ==== ~~~~~·~· ~----~~---~~~~-=~:~~ -~~-·-~---

- - - . ..

~-~=:- .

---

~---

==---

~=--

-___ :·:

==-=:-~:

:::::-::.-_-:-::::::::.:: ==-:-:-...=:::: ___

-~--· -~--

::_-::.:.;z=::--:: ::: ---· -- ---· - -- -- l

--·f---·---·----+---~·---r-~---~-~-- ~--- ~-~ -"+---+~---~---+--- ~__,__~----+- ~ _____ .___ -~~ _.,_ - - ---· ---- ----

- :-~~--::~~ ~-. =~-=~=-~- ----~=~=-- -==- ~:-=-=-=-~ -~= ==~~-~-~~~- ~== -:::_; __ -_;_-_·~. ~~-~,--=~;' ~,---~- _:- ~=-~ :_~~--~----_-_:::_~~,--~--~--~ ~~-~ - ----~~~::-_-:-_-: ~---- ~--

___ ,__ _____________ .,.. ____ --·---+---+----~ -r----~ ... --f---~T+-~-~ -~---.--·--- .... -~ ' ---r ! ,-...----... I ' ~--~ - - - - - . . - - T-~ ....--~-- -t-- .. --~---.. -f---~-----+---<----

- ~~ - --- - -- -- ---~--------·~·-_...__._._ __ ... ,...__,_ ~---·-··-. -~ -r--..--- ---~---·- -·---.. ~-.... --- -~-·/. --;--.--~-.---... - ---.-~------- ---~ ... ___, _ .. -- .---... - ---·· - --- ---

- ··-- --· ____ ..__ ___ _,_ ________ .._ _____ ~---- ... ____ ...._...._ ... ----·---~--0.--..----...._ ______ __;_, __ ._ __ _._..._~ .Jtt"" ! ! -~---+-+--•-... .;...-~-r~--+---•--... -+--1---·--+---~----... ---.- ..

i

i

l j

- - - '

i

-·---·---~----·---- I

l

1

I i

I i

I

-~-...

., I

__,

._-+----

-.·-· -

~-~,

i

(5)

290.

van genoemde Depart8m3nt, dr. J.H. Venter, en sy perso- neel word hiermee hartlik bedank vir die volgenda verslag~

11 1. Inleidend

Die Statistiakdepartement is gevra om ~ statistiese ontleding van die aantal in die koshuis inwonende studente oor die afgelope aantal jare te maak, met die gedagte om feitelike gegewens te verkry waarop toekomstige beplanning i.v.m. koshuise en verwante sake gebaseer kan word. Hiervoor is syfers wat die aantalle mans- en dameskosgangers oor die jare 1953 tot 1965 gee, beskikbaar gastel. Syfers vir 1951, '52 en '61 is nie beskikbaar nie. Kyk

tabel I·VIX.

112. Besprekigg

Die aantal kosgangers het in die verlede en sal in die toekoms baie afhang van die beleid t.o.v. kos- huise wat deur die Universiteitsowerhede gevolg word. Oor beleid kan ons ons nia uitspreek nie.

Ons interpreteer die opdrag van hierdie ontleding dus soos volg ~ daar moet gepoog word om te skat v:at die aanvraag vir_koshuisinwonigg in die toekoms sal wees. Is die beleid dan om ten volle hierin te voorsien, kan die omvang van die toekomstige voorsiening hieruit bepaal word ~ is die beleid om in slegs se, tot

80%

van die aanvraag te voorsien, kan die toekomstige voorsiening ewe eens af gelei word, ens.

Wat die dames betref, kan die opdrag redelikerwyse uitgevoer word. Die beleid was blykbaar in die verlede om ten volle in die aanvraag om koshuis-

inwoning van dames te vocrsien. Gevolglik ver- teenw0ordig die gegewens tot ons beskikking die aan-

Y~§~ wat daar die afgelope aantal jare vir dames=- inwoning bestaan het. Aanvaar ons dat die huidige groeipatrone hierin sal bly voortbestaan, kan hier- die aanvraag redelikerwyse geprojektear word.

(Kyk 3(i) hieronder en fig. XVII )

Wat die mans betref, is daar probleme ~ in die ver- lede was daar blykbaar geen belGid ten opsigte van koshuisinwoning nie. Gevolglik verteenwoordig

die gegewens tot ons beskikking nie die aanvraag vir inwoning oor die afgelope aantal-jare nie. Sulke syfers is blykbaar ook onbekombaar, sodat ans hier nie in staat is om ans opdrag op •n redelike wyse ui t te voer nie. In .Plaas hiervan word ·n paar alter- natiewe sake hieronder aangevoer, wat egter weinig lig op die aanvraag wer~.

n3• Ontled_!gg en resultate (i) Dame.§_

~ Groeikromme vir die aanvraag van dames om koshuisinwoning is bepaal volgens dieselfde metodes wat in die bepaling van die groei- neigings van die studentegstalle)gebruik is

( sien Tfamorandum, 20 September) 1 ~ en die agtergrond vir die metodes is dus dieselfde as daar. Dit blyk dat daar n gestadigde

1. Vgl. Hoofstuk VII.

(6)

s

I 1 1 : ; T '. '

Hr~;: l l:

· · •·r j I 1 I j-rr·

·f···t t-· 1 + .j .• f .

! I ~ '

j i

r

: i IIIAX . ~Jd ( -~ --i 1 I I .. ·

~' ,. 'l1·11lf f +-j "!j:1! l

1 t· ·· I

. i

i r .. i .. , · 'I l , t

~ : . ·-1 I 1 ~ : + l !

i: ! ! ,· 1' : • ' '!I I

rt ; r: ·

; ' : l

'.I i ~

; 1 : I , I

s:ruoENrn L

.

'

' ' !

. : r: : ·

! ; ~ ! l :

' : I !

. ' '

i I ; I : f ~ ' ~

I ' ~ ; ! I

; ; ; '

I 1 t , 1 • ·

j ! ! I

i I ' i; ' I

t I : I: '

; :

~

. f : ;

1 i 1 I . t j' 1 •

+ ii+! '

; . ' ~ I [ ·t··r j ' I ' . ! t - I : . . ··l ] :

' ' '

T I t

; '! t

'. 1 ; ' f ' ~ I ·I

. . . r J :

t-

, ' ' t ' i

i

1 ! l i 1

" j ' T '. t

i ! T 1 ! : f

' i r r f' '.""

l thj':: I

i ;

l : \ ~ t ~

~ ; f!, - ' , : . !

~ . 7

:.' . ·, r.·

: ; ~ I

. I

1 ! r··t-1 t r--r-t l:; i i : ' . . :

t · t 1 ·t ! r t · ~ : ~ ; : . i ~ t--

1 ' i l t ·t i ' '

i : ' .

i ' t ' ' ..

L::

!

i: !- , ; ,

r, i i • •:

i ~ :

.j :

j ~ \ . r; , I ' ' ' I I I

: !

~ i ' t '

, I '

; f . i ~ ' . .

t > r l ~ I ~ : ~ J

t ' ~ • ; ; t , ;

I ' I . ' I

I 1-·1 .

' .

; I ~ ' j I i ~ r ;

': t' 't ,. i: ' '. 1: '

r !' •. t_ · ·

r I !

r.

rr; ..

1 ' t . ~ ' : . : '.

t ~ . T !

i.

.i j + I t

~ +--\· -t·. i t.

i ~-+·+~+ ~

.• · ·j 1_'

i '. :_

-1·

I i : l. ! +

. l ! I

; r • r -~ ~

' ' . ~ ' I

t 11 ! ' ' .

, . I

f i_ t j. I

i t··1· t

! +_·' • 1

I I ' '

! ~ '

• i l

(7)

291.

groeineiging is wat bevredigGnd deur n dara- boliese kromme weergegee kan word. Die ge- skatte aanvraag X op tyd t, gemeet vanaf

1950 (dus t

=

10 in 1960, t

=

30 in 1980) word gegee deur

x =

60.036 + 15.578t + .963t ' 2

wat in 1980 n geskatte aanvraag van 1360 lewer.

Op n jaarlikse basis betaken dit n geskatte toename van 47 oor 1966-1967 en hierdie jaar- likse toename styg gestadig tot 72 oor die jare 1979-1980. (Kyk fig. XVII vir v·erd·ere besonderhede).

(ii) ~a:qs

Die gegewens tot ons beskikking word grafies voorgestel in fig. XVIII vir t

=

3, 4, • • • 15.

Onses insiens verteenwoordig hierdie gegewens nie die werklike aanvraag wat om mansinwoning 0or hierdie jare bestaan het nie, soos hierbo verduidelik. Die aantal mansinwoners ver- toon dan ook groat fluktuasies en onreelmatig- hede, wat waarskynlik n refleksie is van die afwesigheid van n bepaalde beleid in die voorsiening van ruimte.

As daar in die toekoms voortgegaan word om ruimte op so n onbeplande basis te voorsien, sodat die groei in beskikbare ruimte dieselfde neiging as die in die verlede het, kan ons n geskatte groaikromme bereken, nl. n linelre

kromme gegee deur

x =

150.419 + 12.48lt,

wat in 1980 n geskatte aantal van 554 mans- kosgangers lewer teen n jaarlikse toename van ongeveer 14. (Kyk fig.XVIII vir verdere besonderhede).

N.B.

Hierdie resultate is onses insiens van weinig of geen werklike betekeni~.

(iii) Algem~

Dit sou intcressant en ook nuttig wees om vas te stel hoe die aanvraag om inwoning in kos- huise en die aantal studente aan die Univer- si tei t van mekaar afhang. Indien die aan- vraag byvoorbeeld n konstante persentasie van die totale aantal studente is, kan die persentasie gebruik word om die verwagte aan- vraag uit die reeds geskatta toekomstige

studentetalle te bepaal. Ongelukkig is die aantal studente (nag mans nog dames) wat net P.U.-studente is (P.O.K. uitgesluit), nie beskikbaar nie en moet hierdie benadering

deurgevoer word met die globale getalle studen- te, wat natuurlik minder bevredigende resultate sal oplewer. Bowendien ondervang die benade- ring ook nie die feit dat die aanvraag van mans om koshuisinwoning steeds onbekend bly en die betrokke persentasie dus ook. Interes- santheidsonthalwe het ons in elk geval die

~ersentasie bereken (kyk tabel LVIX kolomme (3) en (4)).

(8)

3.2.2

3.2.3

3.2.4

Die gemiddelde vir mans is ongeveer 23 .2% en die vir dames 61.1%. Bereken ons die persen- tasies van die verwagte aantal mans- en dame- studente in 1980, nl. 2511 en 2,253 (Kyk hoof- stuk oor alrndemiese aangeleenthede), dan kry ons

respektiewelik 583 en 1377, wat binne per- ke ooreenstem met wat hierbo verkry is. Ons merk terloops net op dat die mansinwoning n laer persentasie van die totaal beloop as die damesinwoning. Dit is egter nie duide- lik wat die P.O.K.-studente se invloed op hierdie syfers is en wat dus die betekenis daarvan is nie.

"4.

Gevolgtrekkings:

Die volgende gevolgtrekkings word gemaak:

(i) Aanvraag van dames om hoshuisinwoning neem teen ·n stygende tempo toe, en as die huidige beleid om in die volle aanvraag te voorsien voortgesit moet word, sal oor die komende paar jaar vir ongeveer 50 addisionele dames per jaar plek beskikbaar gestel moet word.

Die syfer is betroubaar.

(ii) As gevolg van gebrek aan die nodige statis- tiek kan geen vergelykbare betroubare gevolg- trekkings in verband met manskoshuisaanvre.ag gemaak word nie.

(iii) Koshuisvoorsiening vir mans staan in verhou- ding klaarblyklik agter by die van dames.

J.H. Venter."

.Afleidings

Met inagneming van die gestelde voorbehoude kan die vol- gende afleidings ui t die voorgaande verslag en grafie- Le gemaak word:

(a) Daer sal vir die volgende dekade jaarliks vir onge- veer 50 - 70 addisionele danes plek in koshuise be- skikbaar gestel moet word

(b) Geen betroubare afleidings kan in verband met voor- siening van mauskoshuise gemaak word nie. Indien die bestaande 11beleid" i.v.m. mansli..oshuisvoorsiening vir die toekoms gehandhaaf word, kan tentatief uit fi~.

XVIII af gelei word dat daar eers aan die begin van 1976 ·n verdere manskoshuis vir 250 studente be- nodig sal wees.

012merkine;

Met inagneDing van die klaarblyklike agterstand en die gebrek aan •n duidelike beleid t. o. v. voorsiening van manskoshuise, beveel die Komitee aan dat vanaf die be- gin van 1968 alle eerstejaarstudente wat nie by hulle ouers in Potchefstroom woon nie, verplig moet word om in die hoshuise tuis te gaan.

Indien hierdie aanbeveling aanvaar word, sal daar na beraming tot in 1980 elke jaar ook vir ongeveer 50 addisionele manskosgangers voorsiening gemaak moet word.

. . . I

(9)

293.

4. G_'tBOUE

4.l Bestaande Geboue en hulle Kapasiteit

Die volgen1e tabel dui die bestaande koshuise met hulle mahsimum ka.PJ3iteit asook die huidige aantalle kosgangers

aan~

Bestaande koshuise: oppervlakte, maksimumkapasiteit en huidige aantal kosgangers. l)

Kosb,uis

Mans~

I

Heima t •...••.•••.. I' Heimat-uitbreiding.

Ui tspan .••••••••••

!

Dawie du Plessis •• j Johannes van Rooy • i Totaal ••...

I

Dames~ !

Ons Ruis

. . . . . . . .

Klawerhof ••••••••.

Oosterhof •••••••••

Oosterhof-uitbrei- ding . . . . Piet Groblerhuis ··I De Klerkhuis •••••• / Lettie du Plessis- I eetsaal ••••••••••• 1 Lettie du Plessis

!

wo~nstel •••••••••• j Totaal •.••••. I

i

~:·~~~~~~~~~~~~: .. !

Nuwe 1 . . . . Nuwe 2 •••••••••••.

Totaal ••••••.

Groottotaal • • I I

I

;Bui temaat..--' Binnemaat

2 Maksimum Huidige Oppv. vt ~jOppv. vt ~apasiteit;Kosgangers

12,010 3,360 5,560 45,710 48,756 115,396

4,560 44,960 24,520 18,532 12., 840 8,650 11,192 2 ,100 127,354

2,709 2,201 2,201 7,111 249,861

103,856

114,619

6,400 i 224 '875

22

32 144 34 144 376

221 51 79 75 75 75

576

952

23

32

124 32 142 353

211 49 77 70 73

480

833 4.2

4.2.1

Bepaling van die huidige koshuisoppervlakte per kosganger Die huidige koshuisgeboue het ·n totale bui temaatopper- vlakte van

249, 861

vk. vt. met '11 maksimum kapasi tei t

4.2.2

4.2.3

van

952

studente.

Die huidige koshuisoppervlakte per kosganger is derhal- we

249,861

+

952,

t.w.

262

vk. vt.

Die twee jongste manskoshuise (Dawie du Plessis en Jo-

. . . I

1. Besonderhede verkry van die Tegniese Departement (soos op

3

September

1965.

(10)

294.

hannes van Rooy) het n gemiddelde oppervlakte van onge- veer

328

vk. vt. per student, tervvyl die jongste dames- koshuise (Klawerhof en Oosterhof) 280 vk. vt. per stu- dent beslaan.

4.3 B~paling van toekomstige koshuisoppervlahte per kosganger Volgen8 gegewens verkry i.v.m. koshuise aan die U.O.V.S., U.P. en die plaaslike Onderwyskollege word daar in moder- ne koshuise ongeveer 300 vk. vt. per student toegelaat.

Dit stem naastenby ooreen met die gemiddelde oppervlakte per student in ons jongste koshuise.

4.4 Bepal~ng van Oprigtingskqste

4.5 4.5.1

4.5.2

Volgens gegewens verstrek deur mnr A. van der Walt van die Tegniese Departement behoort ruim R8.00 per vierkan- te voet begroot te word vir koshuisoprigting, d.w.s.

R2,400 per student.

Goedgekeurde Uitbreiding en Voo~gestelde Herbeskikking van Woonruimte

Daar word eersdaags begin wet die oprigting van n dames- koshu.is vir 251 studente. Hierdie koshuis sal hopelik in die begin van 1967 betrek kan word.

Geen sloping van bestaande koshuise word in die nabye toekoms beo8g nie maar wel die volgende herbeskikking van woonr"Ll.imtes:

(a) Met die ingebruikneming van die beoogde dameskoshuis in 1967 sal daar in Klawerh'.)f, Oosterhof, De Klerk- huis en die nuwe koshuis ruimte wees vir 701 dames.Vol-

g;.ms fig. XVII sal die nuwe koshuis tot aan die ein-

de van 1969 voldoende wees, wan+, eers dan word onge- veer 700 dameskosgangers verwag.

(b) Sodra die nuwe dameskoshuis betrek word, word daar ruim·ce vir 51 mans in Ons Huis en vir 75 mans in Piet Groblerhuis beskikbaar, sodat daar aan die be-

gin van 1967 ruimte vir 502 mans sal wees. Volgens fi,~.

XVII behoort daar eers teen 1976 500 manskosgangers te wees. Op die onbetroubaarheid van hierdie syfer is reeds g~wys. Die komitee baseer derhalwe sy skat- ting van toehomstige manskosgangers op ~ waarskyn- lihe 450 manskosgangers in 1966 en daarna TI jaarlik- se toename van 50. Hiervolgens sal daar in die bs- gin van 1967 500 manskosgangers wees, wat die beskik- bare plekk~ volkome sal beset.

4.6 Moontlike Toekomstige Behoeftes

4.6.1. Indien die beoogde nuwe dameskoshuis in 1967 betrek word, die verskuiwing van mans, so~s hierbo aangedui, geskied en die prognose van die toe~omstige aanvraag om koshuis- verblyf korrek is, word voorsien dat die volgende voor- siening tot 1980 gemaak sal moet word:

4.6.2 1967~ Daar word 600 dames verwag, met 576 plekke beskik- baar; §ie koshuis wat aan die begin van 1967 be- trek word, gee 251 ekstra plekKe wat tesame plek bied aan

827.

Die dames behoort egter Ons Ruis en Piet Grabler te ontruim, wat aan hulle 701 plekke laat. Daar sal derhalwe in 1967 ongeveer 101 ongevulde plekke wees. In dieselfde jaar word 500 mansLosgangers verwag. Die bestaande koshuise, saam met die ontruimde Ons Huis en Piet Grabler,
(11)

4.6.3

4.6.4 4.6.5

4.6.6

4.6.7

4.6.8

4.6.9

29'5.

gee 502 plekke, sodat daar slegs TI surplus van 2 plekke behoort te wees.

1968: 650 dames word verwag, en 701 plekke is beskikbaar, wa t •n surplus van 51 laa t; 600 mans word nou ver- wag 7 oangesien die beleid dat eerstejaarmans wat nie plaaslih by hulle ouers woon nie 1 in koshuise opgeneem moet word1 nou in werhing tree. Daar is vir hulle egt er slegs 502 plekl,e beskikbaar, wa t meebring dat TI manskoshuis vir 250 studente in die begin van 1968 betrek moet word. Hierdeur word die aantal beskikbare plekke na 752 vermeerder.

n Surplus van 152 ontstaan derhalwe, wat bekamp kan word deur Piet Grabler en Ons Huis leeg te laat.

1969: 700 dames word in die 701 plekke verwag en 650

mans in die 752 ~0lekLe - dus ·n surplus V3.n 102.

1970: 750 dames word verwag, met 701 plekhe beskikbaar.

Die dames kan Ons Huis weer betrek, sodat plek vir 752 verskaf word - dus ·n surplus van 2. In hierdie jaar word 700 mans in die 701 plekke

(met die ontruiming van Ons Huis) verwag.

1971 ~ 800 dames vrnrd verwag met 752 i:;lekke 1 dus 'n te- kort van 48. 750 mans word in die 701 plekke verwag, dus on teLort van 49. Hieraan Lan weinig gedoen word.

1972; 860 dames word verwag, met 752 plekke beskikbaar.

Die dames behoort nou Dawie du Tlessis met 144

plekke te betrek7 wat dus 896 plehke vir dames sal gee, sodat n surplus van 36 ontstaan. Ook word 800 mans venmg wst, na ontruiming van Dawie du Plessis, slegs 557 plekke het. Daar sal der- halwe in die begin van 1972 '11 nuwe r1anskoshuis vir 250 studente betrek moet word, sodat altesaam

807 plekhe 1 met TI surplus van 7, beshikbaar ge- stel word.

i973: 920 dames word verwag, net 896 plekke beskikbaar, sodat ·n onvermydelike tekort van 26 ontstaan.

Daar word ook 850 mans vir die 807 plekke verwag, wat n te~0rt van 43 laat.

1974: 980 dames word in 896 plekke verwag. Die dames behoort nou Johannes van Roo;zhuis te betrek. Hier- deur verkry hulle 144 ekstra plekke of •n totaal van 1,040, sodat n surplus van 60 ontstaan. Daar behoort derhalwe in die begin van hierdie jaar TI

nu.we manskoshuis vir 250 studente betrek te word, sodat altesaam 903 plekhe voorsien word aan die verwagte 900 mans - •11 surplus dus van 3.

4.6.10 1975~ 1,050 dames vrnrd in die 1,040 plekke verwag - dus

TI tekort van 10. Oak word 950 mans verwag vir die

903 plekke - n tekort van 47.

4.6.11 1976~ 1,120 dames word in 11040 plekLe verwag. Op hier- die staduim behocrt n nuwe dameskoshuis betrek te 7vord soda t al tesaam 1, 290 nlekke beskikbaar kom.

Die dames behoort ~10u Ons Ruis te ontruim, waar- deur 1,239 plekke vir hulle gela:::t word - dus 'n surplus van 119. 0~ hierdie staduim word 1,000

mans verwag in die 954 plekke - met inagoeming van Ons Ifuis -, sodat daar vir hulle TI tekort

(12)

van 46 plekke sal wees.

4.6.12 1977: 1,180 dames word in die 1,239 plekke verwag, wat

TI surplus van 59 laat. Ook word 1,050 mans in die 964 plekke verwag, wat ·n tekort van 86 laat.

4.6.13 1978~ 1,250 dames word verwag vir die 1,239 plekke, wat TI tekort van 11 laat. Ook word 1,100 mans verwag vir die 964 plekke, wa t ·n tekort van 136 laat. Dit word voorsien dat n nuwe manskoshuis in 1978 betrek sal moet word, wat die beskikbare plek vir mans sal vermeerder tot 1,214 en wat die tekort sal omskep in ·n surplus van 124.

4.6.14 1979: 1,320 dames word voorsien vir die 1,239 plekke - dus 'l1 tel .. ort van 81. Ook word 1,150 mans verwag in die 1214 plehke, wCJ.t n surplus van 64 laat.

As tydelike maatreel kan die dames nou weer ~

Grobler betrek, waardeur aan hulle •n totaal van 1314 plekke verskaf word en wat ~ tekort van slegs

6 meebring. Die plek vir mans word daardeur egter tot 1,139 verminder sodat ·n tekort van 11 geskep word.

4.6.15 Daar dien op gelet te word dat die bestaande koshuise:

Heimat, Fiet Grobler en Ons Huis, deurgaans as reser- wehuisvesting sal diens doen en aangewend kan word om tydelike huisvesting aan of mans of dames te gee ten einde knelpunte in bepaalde jare te verlig. Genoemde koshuise behoort derhalwe nie gesloop te word nie.

Eers teen 1980 behoort oorweeg te word om Piet Grobler- huis te vervang r.i.et ;n nuwe dameskoshuis.

4.7 Skatting van bepodigde geld

4. 7 .1 Di t blyk ui t die voorgaande da t die volgende gelde- like voorsiening moontlik vir die oprigting van kos- huise gemaak sal moet word~

4.7.2 1967: 1 dameskoshuis - R600,000

1968~ 1 manshoshuis

-

R600,000

1972: 1 manskoshuis - R600,000 1974: 1 manskoshuis

-

R600,000

1976: 1 dameskoshuis - R600,000 1978: 1 manskoshuis

-

R600,000

1980: 1 dameskoshuis - R600,000 R4,200,000

4.7.3 Aangesien die ouer koshuise~ Heimat, Piet Grobler en Ons Ruis, klaarbly.h.lik nog vir baie jare sal moet diens doen, sal dit noodsaaklik wees om vroegtydig die nodige opknappingswerk daaraan te onderneem.

4.8 Uitbreiding van die wassery

4.8.1 Aangesien ons wassery TI integrerende deel van die kos- huise vorm, moet dit ook voortdurend uitbrei om met koshuisvoorsiening tred te hou.

4.8.2 Die wassery ondervind reeds ruimteprobleme veral in die sorteerafdeling. Aanbeveel word dat die ou wassery be- trek word ten einde groter sorteerruimte te verseker.

4.8.3 Die volgende toekomstige uitbreiding word t.o.v. die was- sery voorsien:

(13)

4.8.4

(a) 1968:

(b) 1973:

(c) 1978~

297.

Aangesien 1,250 studente verwag word, wat TI 50%-vermeerdering op die huidige 833 verteen- woordig, sal die toerustj.ng - wat tans ten volle beset is - met 50% vermeerder meet word teen n koste van ongeveer R6,000. Hierbene- wens sal die bestaande gebou met ongeveer 50%

vergroot moet word. Sodanige vergroting bring mee da'ti die dakstruktuur van die huidige ee- bou ongeskep moet word in TI fabriekstipe (saag- tand)-dak. Laasgenoemde sal die nodige belig- ting voorsien en sal ook latere uitbreiding na die noorde ver·gemaklik. Die koste hieraan verbonde sal ongeveer R8,000 beloop.

In hierdi8 jaar word 1,800 kosgangers verwag, wat weer bykans ·n 50% vermeerde1·ing verteen- woordig. Daar sal derhalwe ·n verdere ui tbrei- d ing van geboue en toerusting meet plaasvind en wel teen ~ ge8katte koste van ongeveer Rl9,000.

Daar word in hic::rdiA ja3.r 0i1geveer 2, 4 70 kos- gangers verwag, wat ·n verdere wasseryui tbrei- ding van ongeveer

33i%

sal verg teen n geskat- te koste van ongeveer Rl7,500.

Die geskatte koste aan toekomstige uitbreiding kan der- halwe soos volg saamgevat word:

1968: Rl4,000 1973: Rl9,000 1978: Rl7,500 Totaal: R50,500

4.8.5 Opmerking: Voordat die voorgestelde uitbreidings in 1968 begin word, behoort besluit te word of die wassery permanent op die huidige plek gevestig moet word. Dit sal oneko- nomies wees om groot somme geld aan uitbrei- ding te bestee wat deur n latere verskuiwing tot niet gemaak word.

4. 9 Voorgestelde beleid t. o. v. koshuis_geboue 4.9.1 Beleid t.o.v. die ligging van koshuise

4.9.1.1 Dameskoshuise meet so na moontlik aan die kampus wees en behoort derhalwe die suideliKe gedeelte van dle kampus te beslaan, asook die gedeelte wes van die

treinspoor, waar Dawie du Plessis- en Jeon van Rooyhuis tans is.

4.9.1.2 Dit word tent8tief aanbeveel dat manskoshuise voortaan opgerig behoort te word op die terrein tussen die Kam- pus en die Rektor se woning.

4.9.1.3 Heimat, Uitspan en Ons Ruis behoort te geleener tyd plek te maak vir akademiese geboue.

4.9.1.4 Daar sal noodwendig voorsiening gemaak moet word vir slegs opelug-parkeergeriewe vir studente se motors.

4.9.2 Beson~ere aspekte

4.9.2.1 Koshuiskomplehse,elkeen bestaande uit verskillende

(14)

wooneenhede met TI gemeenskaplike kombuis en eetsaal, moet geskep word~

(a) Die grootte van wooneenhede word vir die huidige op 250 studente gestel. Dit sal normaalweg ge- boue van 7 verdiepings meebring.

( b) •n Koshuiskompleks sal sy eie gemeenskaplike kom- buis en eetsaal besit.

( c) Die optimum grootte van ·1~ kompleks sal 800 t£y 1000 studente wees, met •n r:J.aksimum van 1000 (d) Opvoedkundig kan daar veel gese word ten gunste

van TI kompleks vir mans en dames saam (elke groep in TI eie wooneenheid met TI gesamentlike eetsaal), maar prakties sal die twee groepe geskei moet word,

op grond van die ligging van die kosi1uise ( vgl.

4.9.1.). Afsonderlike homplekse vir dames kan ook voorsiening van ontspanningsgeriewe slegs vir da- mes vergemaklik, bv. TI swembad wat te alle tye vir dames beskikbaar sal wees, ens.

(e) Die bestaande koshuise kan soos volg in komplekse saamgegroepeer word, elk met sy eie (kompleks-) lrnmbuis en eetsaal ~

(i) Klawerhof, Oosterhof, De Klerkhuis en Piet Groblerhuis (of nuwe koshuis in die plek van Pi et Groblerhuis) met ·n kombuis-eetsaal

op n sentrale plek. Intussen kan Heimat, Uitspan en Ons Ruis by die kombuis-eetsaal aansluit.

(ii) Dawie du Plessis-, Joon van Rooyhuis en die nuwe 250-~ooneenheid wat opge~ig gaan word, met n 1,000-eenheid kombuis-eetsaal op n sentrale plek tesame met nog TI 250-wooneen- heid wat later gebou sal word.

(iii) •n Manskoshuiskompleks vir 1, 000 studente, be- staande ui t 4 wooneenhede en ·n hombuis-eet- saal, sal in die toekoms suid van Qie Rektor se woning opgerig moet word.

(f) Saamgroeperings soos hierbo genoem sal die volgen- de toevoegings en veranderings meebring~

(i) Toevoegings

·n 1,000-eenheid kombuis-eetsaal met ·n woonstel vir n sjef, by elkeen van die saamgegroepeerde hor;iplekse. Vir die huidige sal di t twee kom- buis-eetsaal-s j efwoonstelle beteken.

(ii) Veranderings

Die huidige eetsale kan in ontspanning- en/

of studentesale verander word.

(g) Die koste verbonde aan genoemde groeperings sal deur TI argitek en bestekopnemer gedoen moet word.

Dit het veral betrekking op TI 1,000-eenheid kom- buis-eetsaal-sjefwoonstel.

1. Gebaseer op gegewens van U.P. verkry.

(15)

2S9.

(h) ~ Beraming van wat sulke groeperings uiteindelik sal meebring, kan nie nou in syfers uitgedruk word nie. Die besparing deur een kombuis met een

sjef i •. p.v. 3 of 49 is reeds in die V.S.A. bewys . By die opri6ting van nuwe komplekse, sal dit nog meer ekonomies wees 1 omdat die huidige geboue nie vooraf met die oog hierop beplan is nie.

4.9.2.2 Eetkamers (-sale)

(a) Daar is in begins el beslui t teen 'n h.af eteriastel- sel, waar elke student homself bedien, aangesien gevoel is dat sodanige stelsel sal meebring dat die groep ctudente moeilik vir huisgodsdiens of ander aktiwiteite waar die groep bymekaar moet wees, saamgebring sal kan word. Daarom word aan- beveel dat die eetsaal voorsiening daarvoor maak dat die hele groep studente gelyktydig by etes aansit.

(b) Elle kompleks met sy 3 of 4 wooneenhede moet •n sentrale komb~is-eetsaal he, omdat dit meer eko- nomies is as aparte kombuis-eetsale.

4.9.2.3 Kombuis

(a) Een sentrale kombuis vir elke kompleks.

(b) Een kombuis vir 1,000 studente kan meer ekonomies ontwikkel word (apparaat, personeel) as 3 of 4 aparte kombuise.

4.9.2.4 Aantal Verdiepings

(a) Voorlopig sal met

7

verdiepings begin word, maar dit kan vermeerder word as omstandighede dit ver- eis. Die aandag van die argitek moet pertinent gevestig word op die plaaslike probleme i.v.m.

waterdruk in geboue wat hoer is as drie verdiepings.

(b) In koshuise moet hysbakke alle verdiepings bedien.

4.9.2.5 Sentrale verwarming is te duur en word derhalwe nie aanbeveel nie.

4. 9. 2. 6 Elke student moet 'n 15 amp-muurprop he vir leeslamp, radio en verwarmer. Studente moet toegelaat wor~ om

·n verwarmer van ·n vasgestelde tipe te gebruik met ·n maksimum stroom van 500 watt. Die waaiertipe of

11black heat" sou waarskynlik die veiligste teen brand wees. Desnoods kan die Universiteit die verwarmers aankoop en aan studente verhuur. Alle elektriese apparaat (o.a. haardroers) moet van TI gronddraad voor- sien wees. Studente mag radio's aanhou dog so ge- bruik dat dit nie steur nie.

4.9.2.7 In bestaande koshuise kan die vergunning t.o.v. ge- bruik van verwarmers eers gemaak word nadat die no- dige bedrading aangebring is.

4.9.2.8 Ontspanningsale vir binnenshuise ontspanning en groep- samekomste is noodsaaklik.

4.9.2.9 Qntvangskamers

In damesl1.oshuise moet daar geriewe wees om vriende en ouers te kan ontvang, asook 11opsit"-geriewe. In mans- koshuise moet daar geriewe wees om ouers en vriende te

(16)

kan ontvang.

4.9.2.lO Kamers vir die beoefening van stokperdjies behocrt oorweeg te word dog sal probleme lewer, want dit sal apparaat en gereedskap vereis, sommige waarvan nie sonder toesig gelaat kan word nie.

4.9.2.ll Siekekamers is noodsaaklik en behoort so gelee te wees dat besoek van beide geslagte ontvang kan word.

4.9.2.12 Linnekamers moet voorsien word.

4.9.2.lJ Was- en strykgeriewe is in sowel mans- as dameskos- huise noodsaaklik.

4.9.2.l4 Toilet- en badgeriewe moet voldoende wees.

4. 9. 2 .15 '11 Interkom is nodig ten einde vanaf ·11 sentrale punt elke verdieping deur •11 luidspreker te bedien, sodat studente na die telefoon, voordeur of huisvader ont- bied kan word.

4. 9. 2 .16 ·n Ingangsportaal met ontvangstoonbank en beheerpunt vir inkomende telefoonoproepe en interkombeheerpunt is noodsaaklik. Dit kan deur die studente self beman word.

4.9.2.17 Telefoongeriewe vir inkomende oproepe moet op elke verdieping voorsien word. Vir telefoneer na buite Kan telef oons in die nabyheid van die ingangsportaal aangebring word.

4.9.2.18 Van die kamers moet twee derdes dubbel wees en een derde enkel, lg. teen n verhoogde tarief.

4. 9. 2 .19 Elke slaapkamer mo et bereruimte he vir gevvone tasse (bo-op die hangkas). Hierbenewens moet daar n alge- mene taskamer wees vir groter tasse en trommels.

4.9.2.20 TI Fietsloods is nodig, en dit kan heel goedkoop op- gerig word: n afdak met sifdraad daaromheen. Indien nodig moet dit verwyder kan word (fietse kan uit die mode raak).

4.9.2.21 Personeelhuisvesting is nodig vir:

(a) huisvader en sy gesin, (b) matrone,

(c) assistent-matrone.

4.9.2.22 Bantoe personeel behoort nie op die terrein gehuis- ves te word nie.

4.9.2.23 Warmwaterstelsels moet of van elektrisiteit of van olie gebruik maak.

4.9.2.24 Alle verdiepings moet met te~ls of n vloerbedekking wat maklik skoongehou kan word bedek word, (geen houtblokkies wat gepoleer word nie).

4 9

. .

3 Moublement 4.9.3.1 Ontvangskamers

Gemakstoele en rusbanke. Hulle moet meehelp om •n

(17)

4.9.4

4.9.6 4.9.6.1

4.9.6.2

4.9.8

301.

aangename atmosfeer te skep. Klein vloermatjies op ge- teelde vloere sal n huislike atmosfeer skep. Ver-

warmers behoort ook aangebring te word.

Ontspanningsal~

Apparaat vir tafeltennis, pluimbal, liggaamsoefening en houtstoeltjies en -langbanke vir groepbyeenkomste.

•n Hoekie in ecn van die sale kan ingerig word om tee te maak en te bedien (selfbediening).

Eetsaal

Vir saamaansit lang tafels en stoele.

Slaapkamers

Volgens die patroon van d~e beplande nuwe koshuis.

Mure

Die gebruik van sierstene binnenshuis voorkom verf en skoonmaak dog maak n somber indruk, veral in gange en

slaapkamers~ Indien n ander ligkleurige en stand- h0udende materiaal gobruik kan word, sal dit •n aange- namer indruk maak en beter ligverspreiding bewerkstellig.

Onts£anningsgeriewe In onts£anniggsaal

n Klavier, tafeltennis, pluimbal, radiogram.

In dameskoshuise Klavier-oefenkamers.

Buite die koshuis

Tennis, ringtennis en jukskei.

Versiering§_

Die ontvangskamers, ingangsportaal en ontspanningsaal moet van gepaste versierings voorsien word : gordyne, beeldhouwerk, skilderye. Studente kan self ook bydra en aankoop. Die studente kan ook groepfoto's van elke

jaargroep nalaat ~ koshuisgroep, voetbal, tennis ens.

Aanbeveel w0rd dat die Universiteit op n R-vir-R-basis bydra sowel vir die aanskaf van kunswerke (skilderye

ens.) as vir n radiogram en klavier vir elke koshuis.

Standaardtoerusting

Sover moontlik moet van standaardtoerusting gebruik ge- maak word, omdat dit maklik verkrygbaar, vervangbaar en meer ekonomies is.

Alge~_g

Alles in die koshuise moet die stempel dra van een-

(18)

en luuks nie. Hierdeur moet ook die student se smaak en houding teenoor huisvesting gevorm word.

5. KOSHliISADHINISTRASIE

5.1 Die huidige administrasie

5.1.1 In sowel die Wet? Statuut en Jaarboek van die Universi- teit as :in verskillende reglemente, diensregulasies en dies meer is daar sake vervat wat op die adminis- trasie van die koshuise betrekking het.

5 .1. 2 By die nouke11rige deurlees hiervan is di t onmiddel- lik duidelik dat daar ·n groot verskeidenheid werk- saamhede plaasvind waar.aan ·n byna ewe groot verskei- denheid lig8ame en persone meedoen: die Raad; die Senaat; die Rektor? die Huisvader en die Huismoeder;

matrones; bediendes; huiskomitees en studenteadviseure

( 110uboete11 ) .

5 .l. 3 Benewens lg . ve~vul ook elk van die volgende ·n be- langrike funksie in die administrasie van die kos- huise ~

5.1.4

(a) Die Sentrale Administrasie

Opstel van begrotings en finale state; invorde- ring van koshuisgelde; betaling van salarisse en ander rekeninge; hantering van koshuispla- sings; aanstelling van personeel en oprigting van koshuise.

(b) Die Tegniese Denartement

Sowel herstel en onderhoud as sekere konstruksie- werke.

(c) Die Advieskomitee i.v.m. Koshuise

Dit is op 14 Maart 1961 deur die Rektor benoem om horn i.v.m. die bedryf van die koshuise te adviseer. Die Komitee bestaan uit~ die Huisva- der (Voorsitter), die Huismoeder, mnre. A.J. v.

N. van der Walt en G.J. Swart en die Registrateur.

Dit het soos volg Viergader: 1961 - 4 keer; 1962 - 4 keer; 1963 - 2 keer; 1964 - 2 keer; 1965 - geen.

Sonder om in besonderhede op die huidige administrasie van die koshuise in te gaan is dit moontlik om die volgende stellings af te lei:

(a) Die Administrasie van die koshuise is ten nouste gemoeid met die beleid in die koshuise. By die bepaling van TI sekere beleid of by TI verandering daarin moet die Koshuisadministrasie dus in staat wees om sonder versuim daaraan uitvoering te gee.

Andersyds moet by bepaling van beleid rekening gehou word met administratiewe uitvoerbaarheid.

Daar moet dus koordinasie wees tussen koshuisad- ministra sie en -beleid.

(b) Reglemente, afbakening van werk en sake wat hier- mee verband hou, moet in die geheel hersien word.

Sommige reglemente is reeds in 1951 en vroeer op- gestel.

(c) In die huidige h:osl:J.uisaclrninistrasie is daar beide

(19)

303.

oorvleueling en gapings.

5.2 !oe~2.!Est1~ administratiewe patroon

5.2.l Vooraf moet die volgende sake in ag geneem word

5.2.2 5.2.2.1

(a) (b)

(c)

(d)

(e)

(f)

Daar moet nuwe koshuise opgerig word, soos hoer op uiteengesit.

Koshuise word deur die Regering beskou as •n by- komende bedryf (auxiliary enterprise) van die Uni- versiteit. Om hierdie rede moet die koshuise,

wat finansies betref, soos ·n sakeonderneming bestuur word. Di t word nie verwag dat •n wins afgewerp

sal word nie, maar die inkomste moet ook alle uit- gawes, insluitende rente en kapitaalaflossing op

geboue, dek.

Vir •n residensiele universi tei t, wat die .P. U. is, is die koshuise veel meer as net •n bykomende be- dryf. Dit is TI integrerende deel van die Univer- siteit se bedrywighede, en dit raak TI groot aantal van een van sy belangrikste komponente, nl. die studente.

By die bepaling van die toekomstige administratiewe patroon moet die basiese reel gevolg word van be- plan en beheer - administreer - kontroleer.

Die bedoeling is nie om hier TI gedetailleerde uit- eensetting van die voorgestelde administratiewe stelsel te gee nie maar om slegs riglyne aan te dui wat die moontlikheid inhou om tot •n organiese geheel uit te groei.

Die raamwerk waarom gebou word, behoort uit die volgende te bestaan ~

(i) Sentrale Beheerliggaam,

(ii) Verantwoordelike Uitvoerende Amptenaar, (iii) Delegering van bepaalde verantwoordelikhede

met kontrole tot by die onderpunt van die leer, (iv) integrering met bestaande verwante afdelings.

Voorgestelde ioekomstige administratiewe patroon Die Sentrale Beh~~Eliggaam

(a) Die sentrale Beheerliggaam behoort te bestaan uit ~

die Rektor, die koshuishoofde, ·n koshuisbestuurder, die Registrateur of sy gedelegeerde en die Hoof- Tegniese beampte.

(i) Volgens die Statu.ut, par. 105, is dit vanself- sprekend dat die Rektor en die koshuishoofde (huisvaders) die kern van die Beheerliggaam moet vorm.

(ii) Die Koshuisbestuurder neem sitting uit hoofde van die feit dat hy die verantwoordelike

uitvoeremde amptenaar is.

(iii) Die Registrateur of sy gedelegeerde en die Hoof- Tegniese beampte is die noodsaaklike skakels vir die integrering van die Sentrale

(20)

Administrasie en die Tegniese Afdeling.

(b) Die funksies van die Beheerliggaam is reeds in sy naam opgesluit: beplanning, beheer en kontro- le.

(c) In die begin sal die Beheerliggaam dikwels verga- der, daarna hoogstens

4

keer per jaar.

5.2.2.2 Die: koshuisb8stuurdor

5.2.2.2.1 Dit is duidelik dat hierdie pos dringend nodig is en geskep moet word. Dit is reeds vir 1966 nood- saaklik maar sal vanaf

1967

onontbeerlik word.

5.2.2.2.2 As verantwoordelike uitvoerende amptenaa~ sal hy onder andere die volgende ~ot taak he:

(a) Kostekontrole, in samE:werking met die Rekenmees- ter,

(b) voorradebeheer,

(c) beheer oor aankope en distribueie van voedselware, (d) rantsoenskale,

(e) spyskaarte,

(f) organisering van administratiewe werkskemas vir matrones en bediendes en beheer daarvan ,

(g) herstel- en onderhoudbeheer in samewerking met die Tegniese Departement,

(h) beheer van die wassery.

5.2.2.2.3 Van hierdie personeellid sal n h0~ mate van adminis- tra ti ewe bekwaamheid vereis word, ·n deeglike kennis van koshuisadministrasie en personeelbeheer en ·n. pra.ii;-

tiese kennis van spysenering.

5.3 !Q£!~~~g-~i£_~~o~a

aan

die draktyk

5.3.1 Indien bogcnoemde voorstelle aanvaar en ge1mplemen- teer wcrd, sal die personeelposisie soos volg

daar uitsien:

(a) HUISVADER: Prof. W.N Coetzee.

DE h7LERKHUIS :

LETTIE DU FLESSIS-EETSAAL~

FIET GROBLERh"'UIS:

HEIMATGROEP:

(b) HUISVADER: p ro . f S C . . '!7 11 • Du venage.

OOSTERHOF: Twee matrones.

Een matrone.

Nie-blanke be- diendes.

Twee matrones.

Nie-blanke be- diendes.

I;en ma tror. e.

Nie-blanke be- diendes.

Twee matrones.

Nie-blanke be- diendes.

Nie-blanke bediendes.

(21)

5.3.2

305.

KfiAWERHOF: Twee Ma trones.

Nie-blanke bediendes.

(c) HUISVADER: Prof. W.J. de Klerk.

DA1:iIE DU PLESSISHUIS: Twee matrones.

Nie-blanke bediendes.

(d) HUISVADER: Prof. S.J. Preller.

JOHANNES VAN ROOY-HUIS: Twee matrones.

Nie-blanke bediendes.

(e) Koshuisadministrasie

K~shuisbeotuurder.

Assistent vir koshuisbestuurder en algemene werksman.

Junior algemene werksman.

Tlkster/Klerk Graad II.

Een of twee nie-blankes.

(f)

Wassery

Bestuurderes.

Twee assistente.

Nie-blanke bediendes.

n Aantal oral:tics8 voorbeelde

__

..., .... -·-~·

··-··---

(a) Stud-=nt X breek per abuis ·n ru.i t in die eetsaal en rapporteer dit aan die matrone.

(i) Die matrone rapporteer dit regstreeks aan die Koshuisbes~uurder.

(ii) Die Koshuisbestuurder gee opdrag aan die Algemene Werksman om die ruit in te sit.

(iii) Die Koshuisbestuurder stuur die dcbi•3t aan die Rekenmeester om dit van die student te

vorder.

(iv) As student X moedswillig en herhaaldelik eiendom beskadig, word dieselfde prose- dure gevolg maar daarby word dit aan die Huisvader gerapporteer, aangesien dit die- siplinere optrede verg.

(b) Voodselvoorsicming

(i) Rantsoenskale en s~yskaartreekse word deur die Koshuisbestuurder opgestel en deur die Sentrale Beheerliggaam aanvaar.

(ii) Die Koshuisbestuurder verwerk hierdie ge- gewens in begrotingsyf ers vir die Reken- meester.

(iii) Die Koshuisbestuurder beplan sy aankope minstens ·n jaar voorui t, vra tenders, be- ding ekonomiese en mededingende pryse en is altyd op die uitkyk vir gunstige kon- trakte. Met werklike aankope en uitreik- ing volgens rantsoenskale kan en moet sy assistent help.

(iv) Die koshuisbestuurder lig die matrones in oor rantsoenskale en spyskaarte en sien

(22)

3

toe dat die bepalings uitgevoer word.

(v) Die Huisvaders eet periodiek in die koshuise om saam met die Koshuisbestuurder die voor- bereiding en aanbieding van voedsel te be- oordeel.

PERSON EEL 6.

6.1

Huidiga _p2rson2 ;lvoorsi:oning·

DAMESKOSHUISE

Aantal

Koshuis ; Kosgangers: Matrone,

Huismoeder

Piet Groblerhuis

75

l

De Klerkhuis

75

l

Klawerhof

209

l

Oosterhof

78 1

Lettie du Plessis-

eetsaal

359

l

MANSKOSHUISE Huisvader

Heimatgroep

145 1

Dawie du Plessis-

huis

144 1

Johannes van Rooy-

huis

144

l

Asst.- Matrone

l l

3

1 2 2

Totaal

l l l

References

Related documents

Indien hierdie moment tydens die erediens geleentheid bied aan die deelnemers om na te dink oor hulle eie sonde, asook die verlossing, kan dit gunstig wees in die skep van ’n nuwe

Om hierdie aanname sinvol te toets, vereis die volgende voorwaardes vir die metodiek: eerstens dat net tendenslyne wat lede van dieselfde familie voorkeurhellings is, gebruik

Toe ’n kamp vir vlugtelinge wes van die stad gedurende Augustus 1900 53 uitgemeet is, het ’n nuwe faset van die oorlog hom aangekondig, en sou die gemeente metterdaad daarby

Provinsiale howe het toe bevind dat die verantwoordelike minister of amptenaar gevange geset kan word en dat hierdie ontwikkeling van die gemenereg nodig is om aan die Grondwet

van Christus wat deur die prediking en die werking van die Heilige Gees na vore kom, moet ook gedoop word en geleer word om alles te onderhou wat Christus beveel het. Dit is to

147 om deeglik en duidelik aan studente te verduidelik wat van hulle verwag word en watter leerdoelwitte bereik moet word Klasmaats se bereidwilligheid om Afrikaans te praat

Adorno en Horkheimer 2016:15 ’n Nuwe en meer intensiewe vorm van menslike oorheersing word moontlik gemaak deur die onnadenkende manier waarop tegnologieë bydra tot die vernietiging

Indien u die keuse by die aankoop van ’n wooneenheid in ’n nuwe oord sou hê, om ongeveer 5% meer te betaal vir ’n wooneenheid welke bedrag deur die ontwikkelaar gestort word in ’n